Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek wil niks met jou te doen hê nie,” sê Elisa vir die koning van Israel. “Gaan na jou pa en ma se profete!”Maar koning Joram antwoord: “Nee! Die Here het ons drie konings hiernatoe laat kom om ons aan die koning van Moab oor te lewer.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:13 in konteks