Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe is ’n opening in die stadsmuur gemaak waardeur al die soldate gedurende die nag ontsnap het. Hulle het deur die opening tussen die twee mure by die koning se tuin gevlug hoewel daar Galdeërs rondom die stad was, en het in die rigting van die Jordaanvallei gevlug.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:4 in konteks