Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar teen middelherfs van daardie jaar het Ismael seun van Netanja kleinseun van Elisama wat uit die koninklike geslag was, saam met tien manne na Mispa toe gegaan en Gedalja aangeval en doodgemaak, asook die Judeërs en Galdeërs wat by hom was.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:25 in konteks