Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uit die mense wat nog in die stad was, het hy ’n offisier in bevel van die soldate, vyf van die koning se vertrouelinge, die sekretaris van die hoof van die leër wat vir die oproep van die burgers verantwoordelik was, en 60 ander burgers saamgeneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:19 in konteks