Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 25:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was in die negende jaar van Sedekia se bewind in Jerusalem. Op die tiende dag van die tiende maand het koning Nebukadnesar van Babel met sy hele leër teen Jerusalem opgetrek. Hulle het by die stad kamp opgeslaan en beleëringswalle rondom teen die mure opgehoop.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 25

Kyk 2 Konings 25:1 in konteks