Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 24:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Soos die Here voorheen gesê het, het Nebukadnesar al die skatte van die Here se tempel en die koninklike paleis gevat. Hy het al die goue artikels wat koning Salomo in die tempel gesit het, stukkend gebreek.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 24

Kyk 2 Konings 24:13 in konteks