Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Elia het sy mantel gevat, dit opgerol en die water daarmee geslaan. Die water het weerskante toe verdeel sodat die twee droogvoets deur die rivier kon gaan.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:8 in konteks