Toe sê Elia vir Elisa: “Bly hier, want die Here stuur my na Jerigo toe.”Maar Elisa het weer geantwoord: “So waar as die Here leef en u leef, ek sal u nie alleen laat gaan nie.” Hulle het toe saam in Jerigo aangekom.