Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:24-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Elisa het omgedraai, na hulle gekyk en hulle in die Naam van die Here vervloek. Toe kom daar twee bere uit die bos en verskeur 42 van hulle.

25. Daarvandaan het Elisa na Karmelberg gegaan, en daarna terug na Samaria toe.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2