Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Elisa dit sien, roep hy uit: “My vader! My vader! Die strydwa en perderuiters van Israel!” Toe Elisa hom nie meer kon sien nie, het hy sy eie klere gevat en in twee geskeur.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:12 in konteks