Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kort daarna kry koning Sanherib van Assirië berig dat koning Tirhaka van Kus met ’n leër op pad is om hom aan te val. Voordat hy vertrek om die aanval te weerstaan, stuur hy die volgende brief met boodskappers aan Hiskia in Jerusalem:

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:9 in konteks