Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 19:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daardie nag het die engel van die Here na die kamp van die Assiriërs gegaan en 185 000 Assiriese manskappe doodgemaak. Toe die Assiriërs die volgende oggend wakker word, kry hulle oral net lyke.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 19

Kyk 2 Konings 19:35 in konteks