Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In die negende jaar van koning Hosea se bewind het die koning van Assirië Samaria ingeneem en die inwoners in ballingskap na Assirië toe weggevoer. Hulle is in kolonies in Galag, aan die Gaborrivier in Gosan, en in die stede van Medië hervestig.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:6 in konteks