Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Hosea het teen die koning van Assirië saamgesweer deur koning So van Egipte te vra vir hulp. Hy het ook geweier om die jaarlikse belasting aan die koning van Assirië te betaal. Daarom het koning Salmaneser vir Hosea gevang en in die tronk gesit.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:4 in konteks