Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want toe Hy Israel van die koninkryk van Dawid afgeskeur het, het hulle Jerobeam seun van Nebat koning oor hulle gemaak. Maar Jerobeam het Israel weggelok van die Here af en hulle baie laat sondig.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:21 in konteks