Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 17:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het sy voorskrifte en sy verbond wat Hy met hulle voorvaders gemaak het, verwerp en die rug gedraai op al sy waarskuwings. Hulle het waardelose afgode aanbid en het self waardeloos geword. Hulle het gelewe net soos die nasies rondom hulle hoewel die Here gesê het: “Moenie soos hulle maak nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 17

Kyk 2 Konings 17:15 in konteks