Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Agas stuur toe boodskappers na Tiglat-Pileser van Assirië met die boodskap: “Ek is u onderdaan en u seun. Kom en red my uit die mag van die koning van Aram en die koning van Israel, want hulle val my aan.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:7 in konteks