Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Koning Agas sê toe vir die priester Urija: “Gebruik die nuwe groot altaar vir die oggendbrandoffer en die aandgraanoffer, vir die koning se brandoffer en graanoffer, en die volk se brandoffer, graanoffer en drankoffer. Die bloed van die brandoffer en ander diere-offers moet teen die nuwe altaar gesprinkel word. Die ou bronsaltaar sal net vir my persoonlike doeleindes gebruik word.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:15 in konteks