Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hosea seun van Ela het toe teen Peka seun van Remalja saamgesweer. Hy het hom aangeval, hom doodgemaak en koning van Israel geword in die twintigste jaar van Jotam seun van Asarja.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:30 in konteks