Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Peka seun van Remalja het koning geword oor Israel in die 52ste jaar van Asarja se bewind in Juda. Hy was twintig jaar lank koning in Samaria.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:27 in konteks