Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 15:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy bevelhebber, Peka seun van Remalja, het teen hom saamgesweer. Hy het met 50 manskappe van Gilead af gekom en Pekahia saam met Argob en Arje in die toring van die paleis in Samaria aangeval. Hy het hom doodgemaak en in sy plek koning geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 15

Kyk 2 Konings 15:25 in konteks