Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het egter nie die sluipmoordenaars se kinders doodgemaak nie, want hy was gehoorsaam aan die eise van die Here volgens die boek van die bepalings van Moses, wat lui: “Ouers moenie doodgemaak word vir die sondes van hulle kinders nie, of die kinders vir die sondes van die ouers nie. Elkeen moet vir sy eie misdade tereggestel word.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:6 in konteks