Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die ander gebeurtenisse tydens die regering van Jerobeam II, alles wat hy gedoen het, asook sy heldedade, sy oorloë en hoe hy Damaskus en Hamat, wat aan Juda behoort het, vir Israel herower het, is opgeteken in Die boek van die handelinge van die konings van Israel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:28 in konteks