Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is in Jerusalem teen Amasia saamgesweer sodat hy na Lakis gevlug het. Sy vyande het egter mense agter hom aan gestuur en hom daar doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:19 in konteks