Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 13:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die man van God het baie kwaad geword vir hom. “Jy moes vyf of ses keer geslaan het!” roep hy uit. “Dan sou jy Aram verslaan en heeltemal verwoes het. Nou sal jy net drie keer oor Aram seëvier.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 13

Kyk 2 Konings 13:19 in konteks