Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priester Jojada het ’n kis gevat, ’n gat in die deksel geboor en dit by die altaar regs van die ingang van die tempel van die Here neergesit. Die priesters wat by die ingang waggehou het, het al die geld wat na die tempel van die Here gebring is, in die kis gegooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:9 in konteks