Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag sê Joas vir die priesters: “Vat al die geld wat as ’n gewyde offer na die Here se tempel gebring is. Dit is waarvoor elkeen persoonlik aangeslaan word, en dit wat elkeen vrywillig na die tempel van die Here toe bring.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:4 in konteks