Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

messelaars en klipkappers. Hulle het ook die geld gebruik om hout en gekapte klip te koop waarmee die tempel van die Here herstel is. Ook ander uitgawes ten opsigte van die herstelwerk van die tempel het hulle hieruit betaal.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:12 in konteks