Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die bevelvoerders oor honderd het presies so gemaak soos die priester Jojada beveel het. Elkeen het sy manskappe geneem, dié wat daardie Sabbat vir diens aangemeld het, asook dié wat van diens af gegaan het. Hulle het almal na die priester Jojada toe gekom.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:9 in konteks