Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jehoseba, dogter van koning Joram en suster van koning Ahasia, het Ahasia se jongste seun Joas stilletjies weggevat tussen die ander seuns van Ahasia wat doodgemaak sou word. Jehoseba het Joas saam met sy oppasser in ’n slaapkamer vir Atalia weggesteek. So het dit gebeur dat hy nie doodgemaak is nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:2 in konteks