Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het die bevelvoerders oor honderd van die Kariërs en die hardlopers, asook al die burgers van die land die koning uit die tempel van die Here begelei. Hulle het deur die Wagterspoort na die paleis toe gegaan en die koning het op die troon gaan sit.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:19 in konteks