Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het Jojada ’n verbond tussen die Here, die koning en die volk gesluit naamlik dat hulle die volk van die Here sou wees. Hy het ook ’n verbond tussen die koning en die volk tot stand gebring.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:17 in konteks