Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar sien sy die pasgekroonde koning wat volgens tradisie op die gebruiklike plek staan. Die leiers en trompetblasers het rondom hom gestaan en al die burgers van die land het gejuig en op trompette geblaas. Toe skeur Atalia haar klere en skree: “Verraad! Verraad!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:14 in konteks