Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die boodskapper het gekom en gesê: “Hulle het die koppe van die koning se seuns gebring.” Jehu beveel toe: “Sit dit in twee hope by die poort van die stad en los dit daar tot môre-oggend.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:8 in konteks