Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:35-36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

35. Toe Jehu sterf, is hy in Samaria begrawe. Sy seun Joahas het hom as koning opgevolg.

36. Jehu het altesaam 28 jaar in Samaria oor Israel geheers.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10