Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die heilige klippilaar van Baäl stukkend geslaan, die tempel van Baäl verwoes en dit omskep in toilette, soos dit vandag nog is.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:27 in konteks