Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het boodskappers deur die hele Israel gestuur om die Baälaanbidders op te roep. Hulle almal het gekom; niemand het weggebly nie. Hulle het ingegaan in die Baältempel sodat dit van hoek tot kant vol was.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:21 in konteks