Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Roep nou al die profete en aanbidders van Baäl, asook al die priesters na my toe. Niemand mag wegbly nie, want ek gaan ’n groot offer aan Baäl bring. Enigeen wat nie opdaag nie, sal doodgemaak word.” Maar eintlik was Jehu van plan om al die Baälaanbidders uit te roei.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:19 in konteks