Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna het Jehu al Agab se bloedverwante wat nog in Jisreël oor was, doodgemaak, asook al die vooraanstaandes, sy vriende en sy priesters. So het dit gebeur dat daar vir Agab niemand oorgebly het nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:11 in konteks