Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 10:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Agab het 70 seuns gehad wat in Samaria gewoon het. Jehu skryf toe briewe en stuur dit na Samaria toe, na die regeerders van Jisreël, na die leiers en na die oppassers van koning Agab se seuns. In die brief sê hy:

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 10

Kyk 2 Konings 10:1 in konteks