Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die jong man sê: “Wag ’n bietjie, daar is ’n man van God in hierdie dorp. Hy word deur almal hoog geag omdat alles wat hy sê waar word. Laat ons eers na hom toe gaan. Dalk kan hy vir ons sê waar die donkies is.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:6 in konteks