Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Môre omtrent hierdie tyd sal Ek ’n man uit Benjamin na jou toe stuur. Salf hom tot leier van my volk Israel. Hy sal hulle red van die mag van die Filistyne, want Ek het die nood van my volk raakgesien en hulle hulpgeroep gehoor.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:16 in konteks