Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hulle teen die steilte opgaan na die dorp toe, kom hulle meisies teë wat op pad was om water te gaan haal. Hulle vra vir die meisies: “Is die siener hier?”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:11 in konteks