Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was ’n welvarende man uit die stam van Benjamin. Sy naam was Kis. Hy was die seun van Abiël en kleinseun van Seror, uit die familie van Bekorat en die familiegroep van Afiag.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:1 in konteks