Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sit die ark van die Here op die wa. Julle moet die goue muise en swere in ’n houer sit en dit langs die ark op die wa laai. Dan moet julle die koeie toelaat om te gaan waar hulle wil.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:8 in konteks