Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie hardkoppig en opstandig wees soos die farao en die Egiptenaars was nie. Hulle wou Israel nie toelaat om te gaan nie totdat God hulle met verskriklike plae getref het.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:6 in konteks