Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 6:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die priesters en waarsêers het gesê: “Wanneer julle die ark van die God van Israel terugstuur, moet julle dit nie net so terugstuur nie. Stuur ’n skuldoffer daarmee saam. Wanneer julle gesond word, sal julle weet dat dit Hy was wat julle so swaar getref het.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 6

Kyk 1 Samuel 6:3 in konteks