Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 5:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Asdodiete besef wat gebeur, het hulle gesê: “Ons kan die ark van die God van Israel nie meer hier hou nie! Israel se God is teen ons en Hy sal ons en ons god Dagon swaar straf.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 5

Kyk 1 Samuel 5:7 in konteks