Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle stuur toe mense na Silo en gaan haal die verbondsark van die Here, die Almagtige, Hy wat oor die gerubs troon. Hofni en Pinehas, die seuns van Eli, was by die verbondsark.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:4 in konteks