Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 4:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Eli het langs die pad gesit en wag op nuus van die veldslag, want hy was bekommerd oor die ark van God. Toe die boodskapper daar aankom en vertel wat gebeur het, het die mense in die dorp hulle ontsteltenis uitgeskreeu.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 4

Kyk 1 Samuel 4:13 in konteks